Free and Discounted Ebooks
Join 150,000 readers! Get our ebook deals straight to your inbox.

Oom Gert Vertel en Ander Gedigte

Cover image for

Download


Published: 1921
Language: Afrikaans
Wordcount: 22,665 / 74 pg
LoC Category: PN
Downloads: 3,364
Added to site: 2006.11.07
mnybks.net#: 15170
Genre: Poetry
Excerpt

oeke val nie in my smaak nie; Afrikaanse boeke bestaan daar nie, of nie genoeg nie: gevolglik lees ek net Engels." Die slotsom van dit alles is: die Afrikanerdom ly skade, en word van sy beginsels vervreem. Die gees tog is van oneindig groter waarde as die vorm; en sal ons nou, in ons ywer om 'n seker, vir die Afrikaner verouderde vorm te behou, die gees veronagsaam?

Die toestande in ons land is baie gunstiger vir die ontwikkeling van 'n nasionale skryftaal, as dit ooit in enige Europese land gewees het. Daar is by ons, byvoorbeeld, geen teenoormekaarstaande dialekte nie: inteendeel, ons taal is wonderlik eenvormig van die Kaap tot aan die Sambesie; en daar kan dus geen stryd ontstaan omtrent die basis van 'n algemene skryftaal nie.

Ons het ook die voorreg om by die ontwikkeling van ons skryftaal, die hulp in te roep van die hedendaagse taalwetenskap om vir ons die beste woordvorme te bepaal in die paar gevalletjies, waar daar wel verskil van uitspraak bestaan, of om vir ons aan 'n praktiese, we

SUBSCRIBE TO MANYBOOKS 

FREE EBOOKS 

Join 150,000+ fellow readers! Get Free eBooks and book bargains from ManyBooks in your inbox. 

We respect your email privacy

(advanced)
login | register

User ID

Password

reset password

Author of the Day

Eric Wilder
Growing up, Eric Wilder always loved visiting New Orleans and listening to stories about this fascinating city. This inspired him to write a dark love story that takes place during Mardi Gras. As our author of the day, Wilder tells us all about his book, City of Spirits, where his hove for New Orleans comes from and why he worked a love triangle into his book.
Read full interview...